Die Pastorie

kerk logo(512 x 512 px) (16)

Selfsorg-verblyf vir Senior Burgers

Ons gemeente bied gerieflike en veilige selfsorg-verblyf aan vir persone 50 jaar en ouer in Die Pastorie, geleë in Noordheuwel, Krugersdorp.

Hierdie eenhede is spesiaal ontwerp met die behoeftes van senior burgers in gedagte en bied ‘n rustige, onafhanklike leefstyl met ekstra gemoedsrus.

die pastorie (2)

As u op soek is na ‘n veilige, gerieflike en bekostigbare tuiste vir u goue jare, is Die Pastorie die ideale keuse.

Kontak ons gerus vir meer inligting, pryse of om ‘n eenheid te besigtig.

Ons sien uit daarna om u te verwelkom!